Echinoidea

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Seekastaiings
Tydperk: Ordovician–Onlangs
Tripneustes ventricosus en Echinometra viridis,
Twee spesies van tropiese see kastaiings
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Echinodermata
Subfilum: Echinozoa
Klas: Echinoidea
Leske, 1778
Sub-klasse

Echinoidea is 'n klas seediertjies, ook bekend as seekastaiings, wat hoort tot die Filum stekelhuidiges. Die meeste van die diertjies is rond, vol stekels of naalde en het 'n ystervarkagtige voorkoms. Hulle grote wissel van 60 tot 120mm. See-kastaiings het nie 'n uitsonderlike voorkoms nie maar kan kleurvol wees met dominante kleure van swart, bruin, pers en groen.

Bron[wysig | wysig bron]

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3