Edward José
Voorkoms
Edward José | |
Edward José in 1920
| |
Geboortenaam | Edward José |
---|---|
Geboorte | Rotterdam, Nederland | 5 Julie 1865
Sterfte | 18 Desember 1930 (op 65) Nice, Frankryk |
Nasionaliteit | België |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, draaiboekskrywer |
Aktiewe jare | 1910-1925 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Edward José (5 Julie 1865 – 18 Desember 1930) was 'n Belgiese filmregisseur, draaiboekskrywer, vervaardiger en akteur.
Tussen 1910 en 1925, het hy 42 stilfilms geregisseer. Hy het saam met bekende akteurs en aktrises van die tyd gewerk soos Theda Bara, Virginia Pearson, Valeska Suratt, Geraldine Farrar, Pearl White en Boris Karloff.
Filmografie
[wysig | wysig bron]As filmregisseur
[wysig | wysig bron]- 1915: Simon, the Jester
- 1915: The Closing Net
- 1915: Nedra
- 1915: The Beloved Vagabond
- 1916: The Iron Claw (geregisseer met George B. Seitz)
- 1916: Ashes of Embers, (geregisseer met Joseph Kaufman)
- 1916: The Light That Failed
- 1916: Pearl of the Army
- 1917: Hungry Heart
- 1917: Mayblossom
- 1917: Poppy
- 1917: The Moth
- 1917: Her Silent Sacrifice
- 1918: Woman and Wife
- 1918: La Tosca
- 1918: Resurrection
- 1918: Love's Conquest
- 1918: Fedora
- 1918: Private Peat
- 1918: A Woman of Impulse
- 1918: My Cousin
- 1919: The Doctor and the Bricklayer
- 1919: The Two Brides
- 1919: Fires of Faith
- 1919: The Splendid Romance
- 1919: The Isle of Conquest
- 1920: The Fighting Shepherdess
- 1920: Mothers of Men
- 1920: The Yellow Typhoon
- 1920: The Riddle: Woman
- 1921: What Women Will Do
- 1921: Her Lord and Master
- 1921: The Scarab Ring
- 1921: The Inner Chamber
- 1921: Matrimonial Web
- 1921: Rainbow
- 1922: The Prodigal Judge
- 1922: The Man from Downing Street
- 1922: The Girl in His Room
- 1923: God's Prodigal
- 1925: Le Puits de Jacob
- 1925: Terreur, (geregisseer met Gérard Bourgeois)
As akteur
[wysig | wysig bron]- 1910: The Motor Fiend
- 1910: How Rastus Gets His Turkey
- 1914: A Leech of Industry
- 1914: The Perils of Pauline
- 1914: The Stain
- 1914: All Love Excelling
- 1914: The Corsair
- 1914: The Walls of Jericho
- 1914: The Taint
- 1915: A Fool There Was
- 1915: The Celebrated Scandal
- 1915: Anna Karenina
- 1916: The Iron Claw
As draaiboekskrywer
[wysig | wysig bron]- 1910: How Rastus Gets His Turkey
- 1915: Children of the Ghetto
- 1917: Poppy
As vervaardiger
[wysig | wysig bron]- 1916: The Iron Claw
- 1916: The Light That Failed
- 1920: Mothers of Men