Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Emfuleni
Kaart van Suid-Afrika wat Emfuleni in Gauteng aandui
Provinsie Gauteng
Distriksmunisipaliteit Sedibeng
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode GT421
Burgemeester Greta Hlongwane
Hoofstad Vanderbijlpark
Grootste tale Suid-Sotho, Zulu, Afrikaans
Area 966 km²  
Bevolking 721,663

Die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Sedibeng-distriksmunisipaliteit in Gauteng, Suid-Afrika.

Nedersettings[wysig | wysig bron]

Nedersettings in die munisipaliteit:

Setels[wysig | wysig bron]

2000 2006 2011
ANC 62 65 64
DA 18 15 21
PAC 2 3 1
VF+ 1 1 1
APC 0 0 1
OD 0 1 0
UDM 1 0 0
IFP 1 0 0