Emily Alyn Lind
Voorkoms
Emily Alyn Lind | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2008–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Emily Alyn Lind (gebore 6 Mei 2002) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Enter the Void (2009), J. Edgar (2011), en Replicas (2018), en in die televisiereeks Revenge (2011).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2009: Enter the Void
- 2010: Blood Done Sign My Name
- 2011: J. Edgar
- 2013: The Haunting in Connecticut 2: Ghosts of Georgia
- 2014: Jackie & Ryan
- 2015: Hidden
- 2018: Replicas
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2011: Revenge
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2010: Who Is Clark Rockefeller?
- 2010: Sundays at Tiffany's
- 2013: Untitled Larry Dorf/Ben Falcone Project
- 2013: Dear Dumb Diary