Emily Brontë

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Emily Jane Brontë
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
'n Portret van Brontë, deur haar broer, Branwell Brontë

Geboortenaam Emily Jane Brontë
Gebore 30 Julie 1818
Thornton, Wes-Yorkshire
Oorlede 19 Desember 1848
Haworth, Wes-Yorkshire
Nasionaliteit Engeland
Beroep Skrywer, digter
Bekend vir Wuthering Heights

Emily Jane Brontë (30 Julie 181819 Desember 1848) was 'n Engelse skrywer en outeur van die roman Wuthering Heights. Sy was deel van die Brontë-familie en het ook die skuilnaam Ellis Bell gebruik.

Bron[wysig | wysig bron]

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 4, Bladsy 603.