Emily Ratajkowski

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Emily Ratajkowski
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Emily O'Hara Ratajkowski
Geboorte 7 Junie 1991 (1991-06-07) (28 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Emily Ratajkowski (gebore 7 Junie 1991) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Gone Girl (2014), We Are Your Friends (2015), Entourage (2015), en I Feel Pretty (2018).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2014: Gone Girl
  • 2015: We Are Your Friends
  • 2015: Entourage
  • 2018: I Feel Pretty
  • 2018: Cruise
  • 2018: In Darkness
  • 2018: Welcome Home
  • 2018: Lying and Stealing

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2011: Love Advent

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • Bright Futures

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2012: Maroon 5: Love Somebody
  • 2013: Robin Thicke: Blurred Lines
  • 2018: Paco Rabanne: Pure XS for Her

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]