Emmerson Mnangagwa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Emmerson Mnangagwa
Emmerson Mnangagwa

3rde president van Zimbabwe
Ampsbekleër
Termynaanvang
24 November 2017
Voorafgegaan deur Robert Mugabe

Persoonlike besonderhede
Gebore Dambudzo Mnangagwa
15 September 1942 (1942-09-15) (77 jaar oud)
Shabani, Suid-Rhodesië
Politieke party ZANU–PF (1987–nou)
Kind(ers) 9

Emmerson Mnangagwa (gebore 15 September 1942) is 'n Zimbabwiese rewolusionêr en politikus en sedert 24 November 2017 die derde president van Zimbabwe.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. David Smith (6 September 2019). Robert Mugabe: former Zimbabwean president dies aged 95. The Guardian. URL besoek op 6 September 2019.