Erich Hartmann

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Erich Alfred Hartmann
19 April 1922 – 20 September 1993 (op 71)
Bynaam(e) Bubi
The Black Devil
Geboorteplek Weissach, Württemberg, Republiek van Weimar
Plek van afsterwe Weil im Schönbuch, Duitsland
Lojaliteit Vlag van Nazi-Duitsland Nazi-Duitsland (1940–45)
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland (1956–70)
Diens/Tak Balkenkreuz.svg Luftwaffe (Wehrmacht)
Roundel of the German Air Force (with Border).svg Luftwaffe (Bundeswehr)
Jare in diens 1940–45
1956–70
Rang Major (Wehrmacht)
Oberst (Bundeswehr)
Eenheid JG 52, JG 53 en JG 71
Poste beklee I./JG 52 and JG 71
Veldslae/oorloë Tweede Wêreldoorlog
Toekennings Ridderkruis van die Ysterkruis met Eikenblare, Swaarde en Diamante
Familie Ursula Paetsch
Ander werk Burgerlike vlieginstrukteur

Erich Alfred Hartmann (19 April 192220 September 1993), met die bynaam Bubi (Die kind) deur sy Duitse kollegas en ook deur die Russe Die Swart Duiwel genoem is, was 'n Duitse bobaasvlieënier van die Tweede Wêreldoorlog. Hy was ook die suksesvolste vlieënier ooit in die geskiedenis van luggevegte. Hy het 1 404 missies gevlieg en was betrokke in 825 kontaksituasies. Hy het 352 Geallieerde vliegtuie (345 Russies en 7 Amerikaans) afgeskiet tydens die oorlog. Hy was geforseer om 14 noodlandings te maak wat veroorsaak was deur onderdele wat van die vliegtuie kom wat hy afgeskiet het of as gevolg van meganiese probleme. Hy was nooit raakgeskiet of geforseer om te land as gevolg van vyandelike vuur nie.

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.