Ermeli
Voorkoms
Ermeli Эрмели | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Kalmikië in Rusland | |
Koördinate: 46°16′48″N 45°02′35″O / 46.28000°N 45.04306°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Kalmikië |
Rajon | Jasjkoel |
Bevolking | |
• Totaal | 245 |
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) |
Poskode | 359159 |
Ermeli (Russies: Эрмели, Kalmikies: Эрмл) is 'n klein dorpie in Jasjkoel-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit behoort tot die Gasjoen Plaaslike Munisipaliteit en lê 60 kilometer oos van die republiek se hoofstad, Elista.
Die dorpie se naam is van Kalmikiese oorsprong en kom van die woorde эрмл худг (erml choedg) wat "uitgegrawe put" beteken.[1]
Demografie
[wysig | wysig bron]Volgens Sensus 2010 het Ermeli 240 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[2]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kalmikiërs | 188 | 78,3% |
Kasakke | 26 | 10,8% |
Aware | 9 | 3,8% |
Russe | 7 | 2,9% |
Dargine | 6 | 2,5% |
Koreane | 4 | 1,7% |
Totaal | 240 | 100% |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Gedejewa, Daria; Oeboesjiejewa, Bamba; Lidzjijewa, Ljoedmila; Barinowa, Bairta (2019). Словарь топонимов Республики Калмыкия [Toponimiese woordeboek van Kalmikië] (in Russies). Elista: Dzjangar.
- ↑ Bespyatov, Tim. "Republic of Kalmykia. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 4 Augustus 2023.