Europese bontrokkie
Voorkoms
Europese bontrokkie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. rubicola
|
Binomiale naam | |
Saxicola rubicola | |
Sinonieme | |
|
Die Europese bontrokkie (Saxicola rubicola) is 'n voël en swerwer wat broei in die Palearktiese gebied. Dit is nog net drie keer opgeteken in Suid-Afrika. In Engels staan die voël bekend as die Whinchat.
Voorkoms
[wysig | wysig bron]Die voëltjie is 14 cm groot en weeg 13 tot 24 gram. Dit lyk baie soos die Gewone bontrokkie-wyfie.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name