Fairey Swordfish
Voorkoms
Fairey Swordfish | |
---|---|
Tipe | Torpedo bomwerper |
Vervaardiger | Fairey Aviation Company |
Nooiensvlug | 17 April 1934 |
Bekendstelling | 1936 |
Onttrek | 21 May 1945 |
Status | Uit diens gestel |
Hoofgebruiker | Britse Lugmag Britse Vlootlugmag Kanadese Lugmag |
Vervaardig | 1936–1944 |
Aantal gebou | 2 391 |
Die Fairey Swordfish was 'n dubbeldekker-eenmotorige vliegtuig wat sy nooiensvlug in 1934 onderneem het. Dit was 'n bomwerper wat torpedo's gedra het. Dit is deur die Fairey Aviation Company ontwikkel. Die vliegtuig het bekend geword tydens die keldering van die Bismarck.
Tegniese besonderhede
[wysig | wysig bron]Item | Statistiek |
---|---|
Aantal motors | 1 |
Tipe motor | Skroef |
Vervaardiger | Bristol Pegasus IIIM.3 stermotor |
Kraglewering per motor | 690 perdekrag |
Vlerkspan | 13,87 m |
Lengte | 10,87 m |
Hoogte | 3,726 m |
Maks. opstygmassa | 3 406 kg |
Maks. snelheid | 222 km/h op 1 524 m |
Operasionele hoogte | 5 867 m |
Togafstand | 879 km |
Bewapening | Een 0.303 Browing masjiengeweer bo-op enjin, een 0.303 Lewis of Vickers K-masjiengeweer agter in kajuit. |
Bomvrag | Agt 27 kg bomme onder die vlerke |
Bron
[wysig | wysig bron]- Munson, Kenneth: Bombers 1939–1945. Bounty Books. 2012. ISBN 978-0-7537-2172-8