Ferwerd

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ferwerd

Ferwert
Dorp
Ferwerd, Martinuskerke en Vrijhof
Ferwerd, Martinuskerke en Vrijhof
Ligging van Ferwerd in Friesland
Ligging van Ferwerd in Friesland
Koördinate: 53°20′16″N 5°49′31″O / 53.33784°N 5.82533°O / 53.33784; 5.82533Koördinate: 53°20′16″N 5°49′31″O / 53.33784°N 5.82533°O / 53.33784; 5.82533
LandVlag van Nederland Nederland
ProvinsieFrisian flag.svg Friesland
MunisipaliteitNoardeast-Fryslân
Bevolking
 • Totaal1,823
Poskode
9172
Skakelkodes0518
WebwerfWebwerf van Ferwerderadeel

Ferwerd (Wes-Fries: Ferwert) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland (Fryslân). Die dorp lê noordwes van Dokkum en noordoos van Leeuwarden. Dit ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân.

Bevolking[wysig | wysig bron]

  • 1830 – 1 429
  • 1848 – 1 463
  • 1913 – 1 699
  • 1954 – 1 965
  • 1959 – 2 023
  • 1964 – 1 892
  • 1969 – 1 837
  • 1971 – 1 898
  • 1973 – 2 008
  • 1999 – 1 824
  • 2002 – 1 874
  • 2004 – 1 915
  • 2008 – 1 900
  • 2014 – 1 823

Samelewing[wysig | wysig bron]

Skole[wysig | wysig bron]

Twee laerskole, Op'e Trije en Op Streek, en een hoërskool.

Verenigings[wysig | wysig bron]

  • Excelsior Ferwert – brassband
  • Heechfinne – veerpyltjies
  • Sokkerverening Wardy
  • SVKV – gimnastiek
  • Foswert – kaatsspel

Beeldbepalende geboue[wysig | wysig bron]

Bekende boorlinge[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]