Ferwert
Voorkoms
Ferwert | |
---|---|
Dorp | |
Ferwert, Martinuskerke en Vrijhof | |
Ligging van Ferwert in Friesland | |
Koördinate: 53°20′16″N 5°49′31″O / 53.33784°N 5.82533°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Friesland |
Munisipaliteit | Noardeast-Fryslân |
Bevolking | |
• Totaal | 1,823 |
Poskode | 9172 |
Skakelkodes | 0518 |
Ferwert is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland (Fryslân). Die dorp lê noordwes van Dokkum en noordoos van Leeuwarden. Dit ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân.
Bevolking
[wysig | wysig bron]- 1830 – 1 429
- 1848 – 1 463
- 1913 – 1 699
- 1954 – 1 965
- 1959 – 2 023
- 1964 – 1 892
- 1969 – 1 837
- 1971 – 1 898
- 1973 – 2 008
- 1999 – 1 824
- 2002 – 1 874
- 2004 – 1 915
- 2008 – 1 900
- 2014 – 1 823
Samelewing
[wysig | wysig bron]Skole
[wysig | wysig bron]Twee laerskole, Op'e Trije en Op Streek, en een hoërskool.
Verenigings
[wysig | wysig bron]- Excelsior Ferwert – brassband
- Heechfinne – veerpyltjies
- Sokkerverening Wardy
- SVKV – gimnastiek
- Foswert – kaatsspel
Beeldbepalende geboue
[wysig | wysig bron]-
Die toring van die Martinuskerk
-
Hoofstraat 33
-
Hegebeintumerdyk 2
-
Havenstraat 1
-
Marrumerweg 3
Bekende boorlinge
[wysig | wysig bron]- Johannes Albarda (1761-1838), politikus
- Pieter Boeles (1795-1875), predikant en taalwetenskaplike
- Gerardus Heymans (17 April 1857-1930), filosoof, logikus en sielkundige
- Trinus Riemersma (1938–2011), Friese skrywer
- Eeltsje Boates Folkertsma (1893–1968), Friese skrywer en onderwyser
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ferwert.