Fidesz

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Fidesz – Magyar Polgári Szövetség
Fidesz
Logo van die betrokke party.
Die party se logo

Leier Viktor Orbán
Gestig 30 Maart 1988
Hoofkwartier 1088 Boedapest, VIII. Szentkirályi Street 18.
Jeugvleuel Fidelitas
Ideologie Nasionale konserwatiewe
Amptelike kleure oranje
Webblad www.fidesz.hu

Fidesz - Hongaarse burgerlike-alliansie (Hongaars: Fidesz – Magyar Polgári Szövetség, uitgespreek [ˈfidɛs]) is 'n sentrum-regse politieke party in Hongarye. Die party is in 1988 gestig.