Françoise Hardy

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Françoise Hardy
Francoise Hardy (1969).jpg
Françoise Hardy in 1969
Geboorte 17 Januarie 1944 (1944-01-17) (73 jaar oud)
Parys, Frankryk
Genre(s) Yéyé-pop, chanson française
Aktiewe jare 1961 tot hede
Etikette Virgin/EMI
Webwerf http://www.francoise-hardy.com/
Portal.svg Musiekportaal

Françoise Hardy [fʁɑ̃.swaːz aʁ.di] (* 17 Januarie 1944 in Parys) is 'n Franse sangeres, liedjieskryfster, komponis en aktrise wat in die 1960's internasionale bekendheid verwerf het met haar poptreffers in die destyds gewilde yéyé-styl, die Franse antwoord op Britse beatmusiek met sy kenmerkende yeah, yeah, yeah-liedtekste.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Media