Francesca Schiavone

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Schiavone op 12 Januarie 2006.

Francesca Schiavone (Milaan, 23 Junie 1980) is 'n Italiaanse professionele tennisspeler. Sy begin in 1998 haar sport professioneel beoefen. Op 5 Junie 2010 wen sy die Franse Ope deur Samantha Stosur van Australië in die eindrondte met 6-4 en 7-6 (2) te verslaan. Hiermee word sy die eerste Italiaanse vrou wat 'n Grand Slam-enkelspeltitel wen.[1]

Verwysings[wysig]

  1. Italianer wen Franse Ope, Nuus24, besoek op 6 Junie 2010.
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: