Fredericton, Nieu-Brunswyk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Fredericton
Binnestad van Fredericton
Binnestad van Fredericton
Ligging van Fredericton op 'n kaart (Kanada)
Fredericton
Fredericton
Koördinate: 45°57′27″N 66°38′40″W / 45.95750°N 66.64444°W / 45.95750; -66.64444Koördinate: 45°57′27″N 66°38′40″W / 45.95750°N 66.64444°W / 45.95750; -66.64444
Land Vlag van Kanada Kanada
Provinsie Flag of New Brunswick.svg Nieu-Brunswyk
Counties York, Sunbury
Stigting 1785
Regering
 - Burgemeester Brad Woodside
Oppervlak
 - Stedelik 130,68 km² (50,46 vk m)
 - Metro 4 521,72 km² (1 745,8 vk m)
Hoogte 20-100 m (66-328 vt)
Bevolking (2011)
 - Stad 56 224
 - Digtheid 386,7/km² (1 002/vk m)
 - Metropolitaans 105 688
Tydsone AST (UTC-4)
 - Somer (DST) ADT (UTC-3)
Poskode E3A, E3B, E3C, E3G
Skakelkode(s) 506
Webwerf: www.fredericton.ca

Fredericton is die hoofstad van die provinsie Nieu-Brunswyk in Kanada. Die administratiewe setel van York County is ook hier. Die stad is geleë op die oewers van die Saint Johnrivier. Die stad is ongeveer 106 km vanaf Saint John wat by die monding van die gelyknamige rivier geleë is. Fredericton is in 1785 gestig deur die United Empire Loyalists, het in 1785 hoofstad status gekry en in 1848 het dit stadstatus verkry.

Die Universiteit van Nieu-Brunswyk is ook hier gevestig en hulle Fakulteit Bosbou is welbekend. Daar is verskeie saagmeulens in die omgewing en fabrieke wat hout produkte verskaf.

Bron[wysig | wysig bron]

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 10, Bladsy 354.
Vlag van Kanada Hoofstede van Kanada Wapen van Kanada
Hoofstede CharlottetownEdmontonFrederictonHalifaxIqaluitOttawaQuebecstadReginaSt. John'sTorontoVictoriaWhitehorseWinnipegYellowknife