Garingboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Garingboom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Angiosperms
Klas: Monocots
Orde: Asparagales
Familie: Asparagaceae
Subfamilie: Agavoideae
Genus: Agave
Spesie: A. sisalana
Binomiale naam
Agave sisalana
Henry Perrine

Die Garingboom (Agave sisalana) is 'n agave wat 'n stywe vesel lewer wat tradisioneel vir die vervaardiging van tou gebruik word.

Garingboom-plantasie in Tanzanië

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: