Lys van indringerplante in Suid-Afrika
Voorkoms
Hier volg 'n lys van indringerplante in Suid-Afrika. Indringerplante word in vier kategorieë verdeel:[1]
- Kategorie 1a: Indringerplante wat verwyder en onmiddellik vernietig moet word.
- Kategorie 1b: Indringerplante wat beheer moet word, volgens artikel 75(1), (2) en (3) van Wet op Biodiversiteit, 2004 (Wet 10 van 2004).
- Kategorie 2: Indringerplante wat slegs onder beheerde omstandighede gekweek mag word. 'n Permit word benodig om hierdie plante te kweek.
- Kategorie 3: Indringerplante wat nie meer geplant mag word nie. Enige kategorie 3 indringerplante wat in oewergebiede voorkom word outomaties as kategorie 1b indringerplante geklassifiseer.
Afrikaanse naam | Botaniese naam | Engelse naam | Tipe | Kategorie | Inheems in |
---|---|---|---|---|---|
Abessiniese coleus | Plectranthus barbatus | ’Abyssinian’ coleus Woolly plectranthus |
Indringer | 1b | Tropiese Afrika, Arabiese Skiereiland, Indiese subkontinent en Indo-China.[2] |
Aleppoden | Pinus halepensis | Aleppo pine | Indringer | 2 | Mediterreens |
Amerikaanse driedoring Soetpeulboom |
Gleditsia triacanthos | Honey locust Sweet locust |
Indringer | 1b | Noord-Amerika |
Aarbei koejawel | Psidium cattleianum | Strawberry guava | Indringer | 1b | Brasilië |
Asblaar esdoring | Acer negundo | Ash leaved maple Box elder |
Indringer | 3 Nie gelys: steriele kultivars of kruisings. |
Noord-Amerika |
Australiese silwereik | Grevillea robusta | Australian silky oak | Indringer | 3 | Australië |
Australiese swarthout | Acacia melanoxylon | Australian blackwood | Indringer | 2 Vrygestel vir bestaande plantasies. |
Australië |
Bailey se wattel | Acacia baileyana | Bailey's wattle | Indringer | 3 | Australië |
Basden | Pinus elliottii | Slash pine | Indringer | 2 Vrygestel vir bestaande steriele plantasies. |
Noord-Amerika |
Basterlebbeck | Albizia procera | False lebbeck | Indringer | 1b | Tropiese Asië |
Begraafplaasblom | Catharanthus roseus | Madagascar periwinkle | Indringer | 1b Nie gelys: steriele kultivars of kruisings. |
Madagaskar |
Blaasklimop | Cardiospermum halicacabum | Lesser balloon vine Heart pea Winter Cherry Love-in-a-puff |
Indringer | 3 | Tropiese gebiede van Afrika en Amerika |
Blasiesoutbos | Atriplex lindleyi subsp. inflata | Sponge-fruit saltbush | Indringer | 1b | Australië |
Blouklokkie | Billardiera heterophylla | Bluebell creeper | Indringer | 1a | Australië en Noord-Amerika |
Bobbejaandruifboom Belhambra |
Phytolacca dioica | Belhambra | Indringer | 3 | Suid-Amerika |
Bloudwergmispel | Cotoneaster glaucophyllus | Large-leaved cotoneaster | Indringer | 1b | China en die Himalaja |
Blou misblom | Bartlettina sordida | Blue mist flower Purple torch |
Indringer | 1b | Meksiko |
Bokkruid Indringer-ageratum |
Ageratum conyzoides | Invading ageratum | Indringer | 1b | Suid-Amerika, Sentraal-Amerika en Wes-Indië |
Braam | Rubus fruticosus | European blackberry | Indringer | 2 | Mediterreens |
Brasiliaanse koejawel | Psidium guineense | Brazilian guava | Indringer | 1b | Brasilië |
Brisbanegouewattel | Acacia fimbriata | Fringed wattle Brisbane wattle |
Indringer | 1a | Australië |
Bronkors | Nasturtium officinale | Watercress | Indringer | 2 | Europa |
Chileense inkbessie | Cestrum parqui | Chilean cestrum | Indringer | 1b | Sentraal-Amerika en Suid-Amerika |
Chinese esdoring | Acer buergerianum | Chinese maple | Indringer | 3: Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes, Noord-Kaap en Wes-Kaap. Nie gelys: stedelike gebiede in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes, Noord-Kaap en Wes-Kaap. Nie gelys: alle ander provinsies. |
China, Taiwan en Japan |
Chinese liguster | Ligustrum lucidum | Chinese wax–leaved privet | Indringer | 3: Vrystaat en Noord-Kaap 1b: alle ander provinsies |
Asië |
Chinese liguster | Ligustrum sinense | Chinese privet | Indringer | 3: Vrystaat en Noord-Kaap 1b: alle ander provinsies |
China |
Chinese saliehout | Buddleja davidii | Chinese Sagewood Summer lilac butterfly bush orange eye. |
Indringer | 3 | China en Japan |
Coreopsis | Coreopsis lanceolata | Tickseed Lance-leaved coreopsis |
Indringer | 1a | Suid-Amerika |
Croftonkruid | Ageratina adenophora | Crofton weed Snake root Mexican devil |
Indringer | 1b | Sentraal-Amerika |
Disseldoring | Cirsium vulgare | Spear thistle Bull thistle Common thistle |
Indringer | 1b | Europa, Asië en Noord-Afrika |
Dwergmispel | Cotoneaster franchetii | Cotoneaster Orange Coton easter |
Indringer | 1b | China |
Duiwelsbaard | Centranthus ruber | Red valerian Devil's beard |
Indringer | 1b: Wes-Kaap Nie gelys: ander Provinsies |
Mediterreens |
Garingboom | Agave sisalana | Sisal hemp | Indringer | 2 | Meksiko |
Geelklokkies | Tecoma stans | Yellow trumpetbush Yellow bells. |
Indringer | 1b | Meksiko en die Verenigde State van Amerika |
Fluweelprosopis | Prosopis velutina | Velvet mesquite | Indringer | 1b: Oos-Kaap, Vrystaat, Noordwes en Wes-Kaap 3: Noord-Kaap Nie gelys: alle ander provinsies |
Arizona en Meksiko |
Geelblom-bloudissel | Argemone mexicana | Yellow-flowered Mexican poppy Devil’s fig Texas poppy |
Indringer | 1b | China |
Geelbranddoring | Pyracantha angustifolia | Yellow firethorn | Indringer | 1b | China |
Geelklits Akkermonie |
Agrimonia procera | Scented agrimony | Indringer | 1b | Noord-Amerika |
Gewone dodder | Cuscuta campestris | Common dodder | Indringer | 1b | Noord-Amerika |
Gewone liguster | Ligustrum vulgare | Common privet | Indringer | 3: Vrystaat en Noord-Kaap 1b: alle ander provinsies |
Europa |
Gewone-opklim[3] | Vinca major | Greater Periwinkle | Indringer | 1b Nie gelys: steriele kultivars of kruisings. |
Mediterreens |
Grondboontjiebotterkassia | Senna didymobotrya | Peanut butter cassia | Indringer | 1b: Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Wes-Kaap Nie gelys: alle ander provinsies |
Tropiese Afrika |
Groenwattel | Acacia decurrens | Green wattle | Indringer | 2 Vrygestel vir bestaande plantasies. |
Australië |
Grootmelkbos | Calotropis procera | Giant milkweed Sodom apple Tongue-Tongue |
Indringer | 1b | Noord-Afrika, Tropiese Afrika, Wes-Asië, Suid-Asië, Indië en China |
Grysysterbasbloekom | Eucalyptus paniculata | Grey ironbark | Nuttige boom | Sedert 2014 nie gelys. Nuttige boom vir byeboere.[4] | Australië |
Hemelboom | Ailanthus altissima | Tree of heaven | Indringer | 1b | China en Taiwan |
Himalaja-dwergmispel | Cotoneaster simonsii | Himalayan cotoneaster | Indringer | 1b | China en die Himalaja |
Honderdjaaraalwyn | Agave americana | Spreading century plant American agave |
Indringer | 3: Wes-Kaap Nie gelys: alle ander provinsies |
Meksiko |
Hopwattel | Acacia stricta | Hop wattle | Indringer | 1a | Australië |
Heuningprosopis | Prosopis glandulosa | Heuningprosopis | Indringer | 1b: Oos-Kaap, Vrystaat, Noordwes en Wes-Kaap 3: Noord-Kaap Nie gelys: alle ander provinsies |
Noord-Amerika en Sentraal-Amerika |
Jakaranda | Jacaranda mimosifolia | Jacaranda | Indringer | 1b: Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes. Nie gelys: bome in stedelike gebiede of bome wat binne 50 m van 'n opstal op 'n plaas geleë is nie, vir bome met 'n deursnee van meer as 400 mm by 1000 mm hoogte ten tye van die publikasie van die kennisgewing in die Staatskoerant (26 Julie 2016), op die voorwaarde dat sulke bome nie by 'n rivieroewer geleë is nie. |
Argentinië |
Inkbessie | Ardisia elliptica | Shoebutton ardisia Inkberry |
Indringer | 1b | Indië, China en Suidoos-Asië |
Inkbessiebos | Cestrum laevigatum | Inkberry | Indringer | 1b | Brasilië |
Indiese kanna | Canna indica | Indian shot Wild canna |
Indringer | 1b | Karibiese gebied en Tropiese Amerika |
Jamboes | Syzygium jambos | Rose apple | Indringer | 3 | Suidoos-Asië |
Jambolan | Syzygium cumini | Jambolan | Indringer | 1b Nie gelys: indien die vrug vir menslike gebruik gekweek word. |
Asië |
Japannese liguster | Ligustrum japonicum | Japanese wax–leaved privet | Indringer | 1b: KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Limpopo, Oos-Kaap, Wes-Kaap, Gauteng en Noordwes 3: Vrystaat en Noord-Kaap |
Korea en Japan |
Japanse berberis | Berberis thunbergii | Japanese barberry Thunberg's barberry Red barberry |
Indringer | 3 Nie gelys: steriele kultivars |
Japan |
Johanneskruid | Hypericum perforatum | St. John’s wort Tipton weed |
Indringer | 2 | Europa en Asië |
Johnsongras | Sorghum halepense | Johnson grass Aleppo grass |
Indringer | 2 | Mediterreens |
Jongsnoekkruid | Pontederia cordata | Pickerel weed | Indringer | 1b | Noord-Amerika, Sentraal-Amerika en Suid-Amerika |
Kabelturksvy | Cylindropuntia imbricata | Imbricate prickly pear Imbricate cactus |
Indringer | 1b | Sentraal-Amerika en Noord-Amerika |
Kaliforniese liguster | Ligustrum ovalifolium | Californian privet | Indringer | 1b: KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Limpopo, Oos-Kaap, Wes-Kaap, Gauteng en Noordwes 3: Vrystaat en Noord-Kaap |
Japan |
Kameeldoringbos | Alhagi maurorum | Camel thorn bush | Indringer | 1b | Europa en Oos-Asië |
Kanariese den | Pinus canariensis | Canary pine | Indringer | 3 | Kanariese Eilande |
Kandelaarplant | Bryophyllum delagoense | Chandelier plant Mother of millions |
Indringer | 1b | Madagaskar |
Kanferboom | Cinnamomum camphora | Camphor tree Camphorwood Camphor laurel |
Indringer | 1b: KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalangaen Oos-Kaap 3: Wes-Kaap Nie gelys: Nasionale Erfenisbome of Nasionale Monumentbome in terme van die Wet op Nasionale Erfenishulpbronne, 1999, (Wet No. 25 van 1999) in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Wes-Kaap. |
Oos-Asië |
Kangaroewattel | Acacia paradoxa | Kangaroo wattle | Indringer | 1a | Australië |
Karie | Eucalyptus diversicolor | Karri | Indringer | 1b: Rivieroewers en bewaringsgebiede 1b: Fynbos, grasveld, savanne, Albanie-ruigte, woudgebiede en Indiese Oseaan kusstrook. 2: Plantasies, brandhoutbospersele, byeboerderye, windskerms, en die voering van paaie. Nie gelys: Nama-Karoo, Sukkulente Karoo en Woestynbiome. Nie gelys: op bewerkte grond wat minstens 50 meter vanaf onbewerkte grond is, uitsluitende bome in enige gebied wat reeds as 1b gelys is. Nie gelys: bome wat binne 50 m van 'n opstal op 'n plaas geleë is en bome met 'n deursnee van meer as 400 mm by 1000 mm hoogte ten tye van die publikasie van die kennisgewing in die Staatskoerant (26 Julie 2016), uitsluitende bome in enige gebied wat reeds as 1b gelys is. Vrygestel vir bestaande plantasies. |
Australië |
Karmosynsentrum | Cestrum elegans | Crimson cestrum | Indringer | 1b | Meksiko |
Kasterolieboom | Ricinus communis | Castor-oil plant | Indringer | 2 | Ekwatoriaal-Afrika |
Kasuarisboom | Casuarina cunninghamiana | Beef wood | Indringer | 2 | Australië |
Katedraalklokkie | Bryophyllum pinnatum | Cathedral bells Air plant Curtain plant Green mother of million Leaf of life |
Indringer | 1b | Madagaskar en Suidelike Afrika |
Katteklouranker | Dolichandra unguis-cati | Cat's claw creeper | Indringer | 1b | Suid-Amerika |
Koejawel | Psidium guajava | Guava | Indringer | 2: Plantasies in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes. 3: die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes. Nie gelys: alle ander provinsies Nie gelys: indien die vrug vir menslike gebruik gekweek word. |
Tropiese gebiede van Suid-Amerika en Sentraal-Amerika |
Koraalklimop | Antigonon leptopus | Coral creeper | Indringer | 1b | Meksiko |
Koraalbessieboom | Ardisia crenata | Coral bush Coralberry tree |
Indringer | 1b | Asië |
Langblaarwattel | Acacia longifolia | Long-leaved wattle | Indringer | 1b | Australië en Tasmanië |
Langdoring | Austrocylindropuntia sabulata | Long spine cactus | Indringer | 1b | Peru |
Lantana | Lantana camara | Lantana | Indringer | 1b | Suid-Amerika en Sentraal-Amerika |
Lebbeckboom | Albizia lebbeck | Lebbeck tree | Indringer | 1b | Tropiese Asië |
Lemoenperdestert | Callistemon citrinus | Lemon bottlebrush | Indringer | 1b | Australië |
Loblollyden | Pinus taeda | Loblolly pine | Indringer | 2 Vrygestel vir bestaande plantasies. |
Verenigde State van Amerika |
Lukwart | Eriobotrya japonica | Loquat | Indringer | 1b: Wes-Kaap en Woudbiome. Nie gelys: stedelike gebiede in die Wes-Kaap. Nie gelys: alle ander provinsies. Nie gelys: indien die vrug vir menslike gebruik gekweek word. |
Japan en China |
Luserndodder | Cuscuta suaveolens | Fringed dodder Lucern dodder |
Indringer | 1b | Noord-Amerika |
Madagaskarsaliehout | Buddleja madagascariensis | Madagascar sagewood | Indringer | 3 | Madagaskar |
Madagaskar-rubberklimop | Cryptostegia madagascariensis | Madagascar rubber vine | Indringer | 1b | Madagaskar |
Madeira wingerdstok | Anredera cordifolia | Madeira vine Bridal wreath Lamb's tails Potato vine |
Indringer | 1b | Suid-Amerika |
Manatoka Bessieboom |
Myoporum tenuifolium | Manatoka | Indringer | 3 | Nieu-Kaledonië |
Mauritiusdoring Kraaldoring |
Caesalpinia decapetala | Mauritius thorn Mysore thorn Shoofly |
Indringer | 1b | Asië |
Mexikaanse ageratum Tuinageratum |
Ageratum houstonianum | Mexican ageratum Garden ageratum |
Indringer | 1b | Meksiko |
Misblom | Ageratina riparia | Mistflower Creeping crofton weed |
Indringer | 1b | Meksiko |
Motvanger | Araujia serifera | Moth catcher | Indringer | 1b | Suid-Amerika |
Muskietvaring | Azolla pinnata | Mosquito fern Pine tree fern Water velvet |
Indringer | 1b | Afrika, Madagaskar, Indië, Suidoos-Asië, China, Japan, Maleisië, Die Filippyne, Nieu-Guinee en Australië |
Nagblom | Cereus hexagonus | Queen of the night | Indringer | 1b | Suid-Amerika |
Nagblom | Cereus hildmannianus | Queen of the night | Indringer | 1b | Suid-Amerika |
Nagblom | Cereus jamacaru | Queen of the night | Indringer | 1b | Noordoos-Brasilië |
Netelboom | Celtis australis | Nettle tree European hackberry |
Indringer | 3 | Suidelike Europa, Noord-Afrika en Asië |
Nieu-Seelandse perdestert | Metrosideros excelsa | New Zealand christmas tree | Indringer | 1a | Nieu-Seeland en Australië |
Opblaasboontjie Blaasklimop |
Cardiospermum grandiflorum | Balloon vine Heart pea |
Indringer | 1b | Brasilië en Argentinië |
Oranjesestrum | Cestrum aurantiacum | Orange cestrum Orange-flowering jessamine |
Indringer | 1a | Noord-Amerika en Suid-Amerika |
Orgideëboom | Bauhinia variegata | Orchid tree | Indringer | 1b: KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalangaen Oos-Kaap. 3: alle ander provinsies |
Asië |
Oumansoutbos Grootsoutbos Australiesebrakbos |
Atriplex nummularia | Old man saltbush Alstons saltbush Australian saltbush |
Indringer | 2 | Australië |
Pampasgras | Cortaderia jubata | Purple pampas grass Jubata grass |
Indringer | 1b | Ecuador, Peru en Argentinië |
Paradysvoëlblom | Caesalpinia gilliesii | Bird of paradise flower | Indringer | 1b | Peru, Argentinië, Chili en Uruguay |
Paraffienbos | Chromolaena odorata | Triffid Weed Siam Weed Paraffin Weed |
Indringer | 1b | Sentraal-Amerika en Argentinië |
Peperboomwattel | Acacia elata | Pepper tree wattle | Indringer | 1b | Australië |
Perdestertboom | Casuarina equisetifolia | Horsetail tree | Indringer | 2 | Burma, Vietnam, Malaysië, Nieu-Kaledonië, Vanuatu en Australië |
Pers wandelende jood[5] | Tradescantia zebrina | Purple wandering jew | Indringer | 1b | Meksiko |
Portjacksonboom | Acacia saligna | Port Jackson willow | Indringer | 1b | Australië |
Pompombossie | Campuloclinium macrocephalum | Pompom weed | Indringer | 1b | Suid-Amerika |
Purperwinde | Ipomoea purpurea | Morning glory | Indringer | 1b | Tropiese Amerika |
Raak-my-nie | Mimosa pigra | Giant sensitive plant | Indringer | 1b | Brasilië |
Radiataden | Pinus radiata | Radiata pine Monterey pine |
Indringer | 2: Plantasies en windskerms 1b: Elders Nie gelys: nasionale erfenisbome of nasionale monumentbome in terme van die Wet op Nasionale Erfenishulpbronne, 1999 (Wet No. 25 van 1999). Nie gelys: bome met 'n deursnee van meer as 400 mm by 1000 mm hoogte ten tye van die publikasie van die kennisgewing in die Staatskoerant (26 Julie 2016) vir stedelike gebiede in Kaapstad, Overberg-distriksmunisipaliteit, Kaapse Wynlande-distriksmunisipaliteit, behalwe in oewergebiede waar dit steeds in kategorie 1b is. Vrygestel vir bestaande plantasies buite die Wes-Kaap. |
Noord-Amerika |
Rietkaktus | Austrocylindropuntia cylindrica | Cane cactus Coral cactus |
Indringer | 1b | Suid-Amerika |
Rooibloekom | Eucalyptus camaldulensis | Red river gum | Indringer | 1b: Rivieroewers en bewaringsgebiede 1b: Fynbos, grasveld, savanne, Albanie-ruigte, woudgebiede en Indiese Oseaan kusstrook. 2: Plantasies, brandhoutbospersele, byeboerderye, windskerms, en die voering van paaie. Nie gelys: Nama-Karoo, Sukkulente Karoo en Woestynbiome. Nie gelys: op bewerkte grond wat minstens 50 meter vanaf onbewerkte grond is, uitsluitende bome in enige gebied wat reeds as 1b gelys is. Nie gelys: bome wat binne 50 m van 'n opstal op 'n plaas geleë is en bome met 'n deursnee van meer as 400 mm by 1000 mm hoogte ten tye van die publikasie van die kennisgewing in die Staatskoerant (26 Julie 2016), uitsluitende bome in enige gebied wat reeds as 1b gelys is. Vrygestel vir bestaande plantasies. |
Australië |
Rooikrans | Acacia cyclops | Red eye | Indringer | 1b | Australië |
Rooivuurdoring | Pyracantha crenulata | Himalayan firethorn | Indringer | 1b | China |
Rooiwatervaring | Azolla filiculoides | Red water fern | Indringer | 1b | Suid-Amerika |
Roseakaktus | Cylindropuntia fulgida | Boxing glove cactus Jumping cholla |
Indringer | 1b | Sentraal-Amerika en Noord-Amerika |
Rubberklimop | Cryptostegia grandiflora | Rubber vine | Indringer | 1b | Madagaskar |
Salignabloekom | Eucalyptus grandis Eucalyptus saligna |
Saligna gum Rose gum |
Indringer | 1b: Rivieroewers en bewaringsgebiede 1b: Fynbos, grasveld, savanne, Albany-ruigte, woudgebiede en Indiese Oseaan kusstrook. 2: Plantasies, brandhoutbospersele, byeboerderye, windskerms, en die voering van paaie. Nie gelys: Nama-Karoo, Sukkulente Karoo en Woestynbiome. Nie gelys: op bewerkte grond wat minstens 50 meter vanaf onbewerkte grond is, uitsluitende bome in enige gebied wat reeds as 1b gelys is. Nie gelys: bome wat binne 50 m van 'n opstal op 'n plaas geleë is en bome met 'n deursnee van meer as 400 mm by 1000 mm hoogte ten tye van die publikasie van die kennisgewing in die Staatskoerant (26 Julie 2016), uitsluitende bome in enige gebied wat reeds as 1b gelys is. Vrygestel vir bestaande plantasies. |
Australië |
Sambreelden | Pinus pinea | Stone pine | Kompeterende boom | Sedert 2014 nie gelys. | Mediterreens |
Sandhawer | Ammophila arenaria | Marram grass Beach grass |
Indringer | 3 | Europa en Noord-Afrika |
Seringboom Maksering Bessieboom |
Melia azedarach | Syringa Cape lilac |
Indringer | 1b 3: In stedelike gebiede. |
Asië tot Australië |
Silwerdwergmispel | Cotoneaster pannosus | Silver leaf Cotoneaster | Indringer | 1b | China |
Silwergras Pampasgras |
Cortaderia selloana | Common pampas grass | Indringer | 1b Nie gelys: steriele kultivars of kruisings |
Suid-Amerika |
Silwerhakea | Hakea sericea | Needlebush Silky Hakea |
Indringer | 1b | Australië |
Silwerwattel | Acacia dealbata | Silver wattle | Indringer | 2 | Australië en Tasmanië |
Sintjosefslelie Trompetlelie |
Lilium formosanum | St Joseph’s lily Trumpet lily Formosa lily |
Indringer | 1b | Taiwan |
Sisblom | Aristolochia elegans | Dutchman’s pipe Calico flower |
Indringer | 1b | Suid-Amerika en Wes-Indië |
Skoenlapperorgideëboom | Bauhinia purpurea | Butterfly orchid tree | Indringer | 1b: KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Oos-Kaap 3: alle ander provinsies |
Asië |
Skoefpeulwattel | Acacia implexa | Screw pod wattle | Indringer | 1a | Australië |
Skulpgemmer | Alpinia zerumbet | Shell ginger Pink porcelain lily |
Indringer | 3 | Suidoos-Asië |
Spaanse riet | Alpinia zerumbet | Giant reed Bamboo reed Spanish reed |
Indringer | 1b | Mediterreens |
Styweblaarperdestert | Alpinia zerumbet | Giant reed Bamboo reed Spanish reed |
Indringer | 1b | Mediterreens |
Suikerbloekom | Eucalyptus cladocalyx | Sugar gum | Indringer | 1b: Rivieroewers en bewaringsgebiede 1b: Fynbos, grasveld, savanne, Albany-ruigte, woudgebiede en Indiese Oseaan kusstrook. 2: Plantasies, brandhoutbospersele, byeboerderye, windskerms, en die voering van paaie. Nie gelys: Nama-Karoo, Sukkulente Karoo en Woestynbiome. Nie gelys: op bewerkte grond wat minstens 50 meter vanaf onbewerkte grond is, uitsluitende bome in enige gebied wat reeds as 1b gelys is. Nie gelys: bome wat binne 50 m van 'n opstal op 'n plaas geleë is en bome met 'n deursnee van meer as 400 mm by 1000 mm hoogte ten tye van die publikasie van die kennisgewing in die Staatskoerant (26 Julie 2016), uitsluitende bome in enige gebied wat reeds as 1b gelys is. Vrygestel vir 'n bestaande plantasies. |
Australië |
Swaardvaring | Nephrolepis exaltata | Sword fern | Indringer | 1b: KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Limpopo, Oos-Kaap en Wes-Kaap 3: Vrystaat, Gauteng, Noordwes en Noord-Kaap. |
Noord-Amerika en Sentraal-Amerika |
Swartwattel | Acacia mearnsii | Black wattle | Indringer | 2 Vrygestel vir bestaande plantasies. |
Australië en Tasmanië |
Swartysterbasbloekom | Eucalyptus sideroxylon | Black ironbark Red ironbark |
Indringer by rivieroewers | Sedert 2014 nie gelys. | Australië |
Tipoeboom | Tipuana tipu | Tipu tree | Indringer | 3 | Brasilië, Bolivia en Argentinië |
Tjirden | Pinus roxburghii | Chir pine longifolia pine |
Indringer | 2 Vrygestel vir 'n bestaande plantasies. |
Subtropiese Himalaja |
Toonboom | Toona ciliata | Toon tree | Indringer | 3 | Asië |
Treurden | Pinus patula | Patula pine | Indringer | 2 Vrygestel vir 'n bestaande plantasies. |
Meksiko |
Treurperdestert | Callistemon viminalis | Weeping bottlebrush | Indringer | 1b: Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga Vrystaat, Gauteng, Noordwes, Noord-Kaap en Wes-Kaap Nie gelys: steriele kultivars of kruisings |
Australië |
Treurwilger | Salix babylonica | Weeping willow | Indringer | Sedert 2014 nie gelys. | China |
Tropiese rooiwatervaring | Azolla cristata | Tropical red water fern | Indringer | 1b | Suid-Amerika |
Trosden | Pinus pinaster | Cluster pine | Indringer | 2: Plantasies en windskerms 1b: Elders Nie gelys: nasionale erfenisbome of nasionale monumentbome in terme van die Wet op Nasionale Erfenishulpbronne, 1999 (Wet No. 25 van 1999). Vrygestel vir bestaande plantasies buite die Wes-Kaap. |
Mediterreens |
Vaalmimosa | Acacia podalyriifolia | Pearl acacia | Indringer | 1b | Australië |
Vaalpopulier | Populus x canescens | Grey poplar Matchwood poplar |
Indringer | 2 | Europa en Asië |
Valswitstinkhout | Celtis occidentalis | Common hackberry | Indringer | 3 | Noord-Amerika |
Voëltjiebos | Crotalaria agatiflora | Canary bird bush Birdflower |
Indringer | 1b | Tanzanië and Kenia |
Wallangarra-wattel | Acacia adunca | Cascade wattle Wallangarra wattle |
Indringer | 1a | Australië |
Wandelende jood[6] | Tradescantia fluminensis | Wandering Jew | Indringer | 1b | Suid-Amerika |
Wateralisma | Alisma plantago-aquatica | Mud plantain Water alisma |
Indringer | 1b | Noord-Afrika |
Witakasia | Robinia pseudoacacia | Black locust | Indringer | 1b | Noord-Amerika |
Wilde-aarbei | Duchesnea indica | Wild strawberry | Indringer | 1b | Indië |
Wilderoos | Rosa rubiginosa | Eglantine Sweetbriar |
Indringer | 1b | Europa en Asië |
Wildetabak | Nicotiana glauca | Wild tobacco | Indringer | 1b | Suid-Amerika |
Wilgerblaarpronkbessie | Cotoneaster salicifolius | Willow-leaved show-berry | Indringer | 1b | China |
Witblom-bloudissel | Argemone ochroleuca | White-flowered Mexican poppy Devil’s fig Texas poppy |
Indringer | 1b | Meksiko |
Witmoerbei Gewone moerbei |
Morus alba | White mulberry Common mulberry |
Indringer | 3 Nie gelys: indien die vrug vir menslike gebruik gekweek word. |
Asië |
Witpopulier | Populus alba | White poplar | Indringer | 2 | Europa, Asië and Noord-Afrika |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ http://www.environment.co.za/weeds-invaders-alien-vegetation/alien-invasive-plants-list-for-south-africa.html
- ↑ Wiersema, John H.; León, Blanca (2016). World Economic Plants: A Standard Reference, Second Edition. CRC Press. p. 541.
- ↑ Greater periwinkle, Vinca major. Invasive Species South Africa. URL besoek op 2018-09-22.
- ↑ "Gums & Bees, a roadmap for landowners in South Africa" (PDF). SANBI. Besoek op 27 Mei 2017.[dooie skakel]
- ↑ Wandering jew, Tradescantia zebrina. Invasive Species South Africa. URL besoek op 2018-09-22.
- ↑ ARC-PPRI fact sheet on invasive alien plants and their control in South Africa: Wandering Jew (Tradescantia fluminensis). Landbounavorsingsraad. URL besoek op 2018-09-22.
Bronne
[wysig | wysig bron]- NEMBA Indringerspesielyste gepubliseer in die Staatskoerant op 29 Julie 2016 – Lys 1: Nasionale lys van Landelike- en Varswaterindingerplante[dooie skakel]
- Invasives.org.za: Invasive Species South Africa
- Treetags.co.za: Exotic Trees found in South Africa
- The Agricultural Geo-referenced Information System (AGIS): Weeds and Invasive Plants - Version 2.00 - June 2006 Geargiveer 20 Junie 2017 op Wayback Machine
- Cape Town Invasives: Terrestrial Invasives Geargiveer 10 Mei 2017 op Wayback Machine
- ALIEN WEEDS AND INVASIVE PLANTS, by Lesley Henderson, Plant Protection Research Institute, Agricultural Research Council, 2001[dooie skakel]
- The South African 'What Flower is That'?, Kristo Pienaar, Struik Publishers, 2003
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Indringerplante in Suid-Afrika. |