Gebruiker:Arnwalt

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Ek het aangesluit op 20 Junie 2009. Ek gaan probeer om hier en daar iets nuuts te skryf, en ook te skaaf aan bestaande bydraes. Ek is 'n kompulsiewe leser, het 'n breë algemene kennis en 'n skerp oog vir taal- en spelfoute.


Artikels waaraan ek graag sal wil werskaf:[wysig | wysig bron]

  • Algemene artikels oor die leefwêreld van voëls
  • Voëls van Suider-Afrika - artikels oor die verskillende spesies
  • Artikels oor die Nasionale Parke van Suid-Afrika


af Hierdie gebruiker se moedertaal is Afrikaans.
Flag-map of South Africa.svg Hierdie gebruiker woon in Suid-Afrika.
en-3 This user is able to contribute with an advanced level of English.
Wikignome.jpg Hierdie gebruiker is 'n wikidwergie.
ISO 639 Icon en.svg

ISO 639 Icon af.svg
Hierdie gebruiker vertaal artikels van Engels na Afrikaans.

My Sandput[wysig | wysig bron]

My sandput

Artikels[wysig | wysig bron]

Aan die onderstaande artikels het ek al my hand gewaag - aan dié in vetdruk het ek stadig geboorte geskenk (en oor tyd bygewerk) en dié in gewone druk het ek met geduld help grootmaak. Vir 'n hele klompie ander het ek die saadjies gesaai en ons hoop hulle sal ook nog wasdom bereik:


Allerlei[wysig | wysig bron]

Aliwal-Noord - Eerste Taalmonument - Gideon Joubert - Inkubasie - Mosselbaai - Nasionale Bergkwaggapark - Nasionale Bontebokpark - Romantiek - Sebra - Unie van Utrecht


Die leefwêreld van voëls[wysig | wysig bron]

Broeiparasiet - Dimorfisme - Kainisme - Sasol Voëls van Suider-Afrika - SAVAP2 - Ververing - Voëlkyk - Voëls


Voëls van Suider-Afrika[wysig | wysig bron]