George Michael

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
George Michael
George Michael at Antwerp (BRAVO).jpg
George Michael tydens 'n optrede in Antwerpen
GeboortenaamGeorgios Kyriacos Panayiotou
Geboorte25 Junie 1963
East Finchley, Londen, Engeland
Afsterwe25 Desember 2016
Goring-on-Thames, Oxfordshire, Engeland
Genre(s)Popmusiek
Aktiewe jare1981–2016
AssosiasiesWham!
Portal.svg Musiekportaal

Georgios Kyriacos Panayiotou bekend as George Michael (25 Junie 1963 – 25 Desember 2016) was 'n Britse popster wat verskeie treffers gehad het. Hy en Andy Ridgeley het die poporkes Wham! gevorm wat meer as 100 miljoen albums verkoop het. Hy was bekend vir sy treffers Last Christmas, Freedom, Careless Whisper en Wake Me Up Before You Go Go.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]