1963
Voorkoms
1963 |
◄ | 19de eeu | ◄20ste eeu► | 21ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1958 | 1959 | 1960 | 1961 | 1962 | ◄ 1963 ► | 1964 | 1965 | 1966 | 1967 | 1968 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1963 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Sluipmoord op J.F. Kennedy | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1963 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 63ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 6 Januarie – Windhoek se middestad word oorstroom na 'n wolkbreuk; ten minste 6 mense verdrink.
- 8 Januarie – Ten minste drie mense verdrink nadat 200mm reën in Standerton val.
- 4 Februarie – Die Pan Africanist Congress of Azania (PAC) se militere vleuel, Poqo, vermoor vyf blanke burgerlikes naby die M'basherivier-brug in die Transkei.
- 11 Februarie – Die Beatles begin hulle eerste album, Please Please Me opneem.
- 10 April – Die duikboot USS Thresher is verlore ter see (129 offisiere, bemanning en siviele tegnici).
- 15 Mei – Mercury-program: NASA lanseer die laaste sending van die program, Mercury-Atlas 9.
- 14 Junie – Vostok 5 gelanseer.
- 19 Junie – Valentina V. Tereshkova, die eerste vrou in die ruimte, keer terug na die aarde in die ruimtetuig Vostok 6.
- 21 Junie – Pous Paulus VI volg Pous Johannes XXIII op.
- 24 Junie – Zanzibar ontvang interne selfregering van die Verenigde Koninkryk.
- 26 Junie – Die Israelse Eshkol-kabinet onder leiding van eerste minister Levi Eshkol word geïnstalleer.
- 1 Julie – Die Verenigde State begin poskodes gebruik; die sogenaamde 'ZIP'-kodes.
- 8 Augustus – Die Groot Treinroof vind plaas in Engeland; ₤2.5 miljoen verdwyn.
- 8 Augustus – 'n Avro Shackleton van die Suid-Afrikaanse Lugmag vlieg in die Stettynsberge vas.
- 21 Augustus – Afrika se noordelike lugruim word weens politieke redes gesluit vir die Suid-Afrikaanse Lugdiens se vliegtuie wat na en van die Verenigde Koninkryk en Europa vlieg. Alternatiewe reëlings word getref sodat om die bog van Wes-Afrika gevlieg kon word.
- 28 Augustus – Martin Luther King Jr. lewer sy "I have a dream"-toespraak in Washington, D.C., Verenigde State.
- 13 September – Golden Gate Hoogland Nasional Park word geproklameer.
- 16 September – Maleisië word gevorm van Maleia, Singapoer, Britse Noord-Borneo en Sarawak.
- 10 Desember – Zanzibar word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik.
- 12 Desember – Kenia word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik.
- E. Lorenz publiseer die eerste waarneming van wanordelike gedrag in stelsels.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 7 Januarie – Rand Paul, Amerikaanse Republikeinse junior senator vir Kentucky.
- 11 Januarie – Arne Dahl, Sweedse skrywer.
- 20 Januarie – Kris van Steenberge, Vlaamse skrywer.
- 20 Januarie – David Baszucki, Amerikaanse entrepreneur, ingenieur en uitvinder.
- 13 Januarie – Andrew Roberts, Britse geskiedkundige en joernalis.
- 29 Januarie – Ismail Haniyeh, Palestynse politikus en politieke leier van Hamas († 2024).
- 13 Februarie – Barry Tubb, Amerikaanse akteur, regisseur en skrywer.
- 21 Februarie – William Baldwin, Amerikaanse akteur en vervaardiger.
- 19 Maart – Jake White, Springbokafrigter.
- 20 Maart – Kathy Ireland, Amerikaanse aktrise.
- 22 Maart – Francesco Quinn, Italiaans-Amerikaanse akteur († 2011).
- 27 Maart – Quentin Tarantino, Amerikaanse akteur en rolprentvervaardiger.
- 13 April – Garri Kasparof, Russiese skaakmeester.
- 15 April – Beata Szydło, Poolse politikus en eerste minister van die Republiek van Pole.
- 18 April – Conan O'Brien, Amerikaanse komediant
- 26 April – Jet Li, Chinese akteur
- 22 Mei – Jolande Sap, Nederlandse politikus.
- 1 Junie – Helgard Müller, oud-Springboksenter.
- 9 Junie – Johnny Depp, Amerikaanse akteur, rolprentvervaardiger en musikant.
- 10 Junie – Jeanne Tripplehorn, Amerikaanse aktrise.
- 12 Junie – T.B. Joshua, Nigeriese Christelike TV-evangelis († 2021).
- 13 Junie – Félix Tshisekedi, Kongolese politikus, sedert Januarie 2019 president van die DR Kongo.
- 23 Junie – Liu Cixin, Chinese wetenskapfiksieskrywer.
- 25 Junie – George Michael, Britse popster († 2016).
- 25 Junie – Yann Martel, Spaans-Kanadese skrywer.
- 29 Junie – Anne-Sophie Mutter, Duitse violiste.
- 14 Julie – Wouter Bos, Nederlandse politikus, voorheen leier van Party van die Arbeid.
- 15 Julie – Terblanche Jordaan, Afrikaanse predikant, skrywer en dramaturg.
- 21 Julie – Noxolo Kiviet, Suid-Afrikaanse ANC-politikus.
- 8 Augustus – Johann Botha, Suid-Afrikaanse dokumentêrvervaardiger († 2017).
- 9 Augustus – Whitney Houston, Amerikaanse sangeres († 2012).
- 13 Augustus – Sridevi, Indiese aktrise († 2018).
- 15 Augustus – Jeremy Mansfield, Suid-Afrikaanse radio-omroeper en televisiepersoonlikheid († 2022).
- 20 Augustus – Rudolf Straeuli, Springbokrugbyspeler en -afrigter.
- 24 Augustus – Yrsa Sigurðardóttir, Yslandse skryfster.
- 3 September – Malcolm Gladwell, Britsgebore Kanadese joernalis, skrywer en pop-sosioloog.
- 5 September – Jonny Phillips, Engelse akteur, regisseur, en skrywer.
- 7 September – Carel van der Merwe, Suid-Afrikaanse skrywer, historikus en sakeman.
- 6 Oktober – Elisabeth Shue, Amerikaanse aktrise.
- 19 Oktober – Mark Behr, Suid-Afrikaanse skrywer († 2015).
- 5 November – Yair Lapid, Israelse politikus, joernalis, akteur, televisie-aanbieder en skrywer.
- 5 November – Tatum O'Neal, Amerikaanse aktrise en skryfster
- 12 November – Damon Galgut, Suid-Afrikaanse skrywer en Booker-prys-wenner.
- 21 November – Nicollette Sheridan, Engelse aktrise, rolprentvervaardiger en skrywer.
- 16 Desember – Tina Joemat-Pettersson, Suid-Afrikaanse ANC-politikus en kabinetsminister († 2023).
- 30 Desember – Mike Pompeo, 70ste Minister van Buitelandse Sake van die Verenigde State.
- Onbekend – Worsie Visser, Afrikaanse sanger († 1998).
- Onbekend – Noloyiso Sandile, die Regent van die koningshuis van die amaRharhabe († 2020).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 23 Januarie – Józef Gosławski, Poolse beeldhouer en medaljeur (* 1908)
- 29 Januarie – Robert Frost, Amerikaanse digter (* 1874).
- 9 Februarie – Abdul Karim Kassem, Irakse leier (* 1914).
- 11 Februarie – Sylvia Plath, 'n Amerikaanse digter, romanskrywer, en kortverhaalskrywer (* 1932).
- 20 Februarie – Ferenc Fricsay, Hongaarse dirigent (* 1914).
- 24 April – Rino Corso Fougier, Italiaanse lugmaggeneraal tydens die Tweede Wêreldoorlog (* 1894).
- 19 Mei – Lotus Thompson,Australiese aktrise (* 1906).
- 3 Junie – Pous Johannes XXIII, gebore as Angelo Giuseppe Roncalli, die 261ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1881).
- 4 September – Robert Schuman, Franse staatsman (* 1886).
- 5 September – Gerhard Morkel, Springbokrubyspeler (* 1888)
- 17 September – Sailor Malan, Suid-Afrikaanse vegvlieënier (* 1910).
- 10 Oktober – Maude George, Amerikaanse aktrise en skryfster (* 1888).
- 10 Oktober – Édith Piaf, Franse sangeres (* 1915).
- 11 Oktober – Jean Cocteau, Franse kunstenaar (* 1889)
- 23 Oktober – Ave Duthie, Suid-Afrikaanse plantkundige (* 1881).
- 22 November – John F. Kennedy, 35ste President van die Verenigde State van Amerika (* 1917).
- 22 November – Aldous Huxley, Engels-Amerikaanse skrywer en digter (* 1917).
- 28 November – Karyn Kupcinet, Amerikaanse aktrise (* 1941).
- 6 Desember – Henry Fagan, SA skrywer, politikus, regter en joernalis (* 1889).
- Onbekend – F.W. Boonzaier, Afrikaanse dramaturg (* 1901).