Ghanzidistrik
Voorkoms
Ghanzidistrik | |
---|---|
Land: | Botswana |
Hoofstad: | Ghanzi |
Oppervlakte: | 117 910 km² |
Bevolking: | 43 370 |
Bevolkingsdigtheid: | 0,37/km² |
Die Ghanzidistrik is 'n distrik in die Suider-Afrikaanse land Botswana. Dit het in 2011 'n bevolking van 43 370 gehad en sy hoofstad is Ghanzi. Dit grens in die weste aan sy buurland Namibië.
Distrikte van Botswana | |||
---|---|---|---|
Chobe – Ghanzi – Kgalagadi – Kgatleng – Kweneng – Noordoos – Noordwes – Sentraal – Suid – Suidoos |