Gaan na inhoud

Noordoosdistrik, Botswana

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Noordoosdistrik

Land: Vlag van Botswana Botswana
Hoofstede: Masunga
Oppervlakte: 5 120 km²
Bevolking: 132 422 (2001)
Bevolkingsdigtheid: 25,86/km²

Die Noord-Oos distrik is 'n distrik in die Suider-Afrikaanse land Botswana. Dit het in 2001 'n bevolking van 132 422 gehad en sy hoofstad is Masunga. Dit grens binne Botswana aan die Sentraaldistrik en in die noordooste aan sy buurland Zimbabwe.

Distrikte van Botswana

ChobeGhanziKgalagadiKgatlengKwenengNoordoosNoordwesSentraalSuidSuidoos