Kgatlengdistrik

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kgatlengdistrik

Botswana-Kgatleng.png

Land: Vlag van Botswana Botswana
Hoofstad: Mochudi
Oppervlakte: 7 960 km²
Bevolking: 73 507 (2001)
Bevolkingsdigtheid: 9,23/km²

Die Kgatlengdistrik is 'n distrik in die Suider-Afrikaanse land Botswana. Dit het in 2001 'n bevolking van 73 507 gehad en sy hoofstad is Mochudi. Dit grens in die suidooste aan sy buurland Suid-Afrika.

Distrikte van Botswana Flag of Botswana.svg

ChobeGhanziKgalagadiKgatlengKwenengNoordoosNoordwesSentraalSuidSuidoos