Gaan na inhoud

Noordwesdistrik, Botswana

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Noordwesdistrik

Land: Vlag van Botswana Botswana
Hoofstede: Maun
Oppervlakte: 129 930 km²
Bevolking: 142 970 (2001)
Bevolkingsdigtheid: 1,1/km²

Die Noordwesdistrik is 'n distrik in die Suider-Afrikaanse land Botswana. Dit het in 2001 'n bevolking van 142 930 gehad en sy hoofstad is Maun. Dit grens in die weste en noorde aan Namibië.

Distrikte van Botswana

ChobeGhanziKgalagadiKgatlengKwenengNoordoosNoordwesSentraalSuidSuidoos