Giessen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Giessen
Binnekoms van Giessen
Binnekoms van Giessen
Ligging van Woudrichem-munisipaliteit in Noord-Brabant
Ligging van Woudrichem-munisipaliteit in Noord-Brabant
Koördinate: 51°47′00″N 5°1′00″O / 51.78333°N 5.01667°O / 51.78333; 5.01667Koördinate: 51°47′00″N 5°1′00″O / 51.78333°N 5.01667°O / 51.78333; 5.01667
Land Vlag van Nederland Nederland
Provinsie North Brabant-Flag.svg Noord-Brabant
Munisipaliteit Woudrichem vlag.svg Woudrichem
Bevolking (2011)
 - Dorp 1 525

Giessen is 'n dorpie in die munisipaliteit Woudrichem in die Nederlandse provinsie Noord-Brabant, en is in die streek van die Land van Heusden en Altena geleë. Die nedersetting het 1 525 inwoners (2011).

Giessen dateer terug tot die Middeleeue en had in die 11de eeu reeds 'n kerkgebou gehad. Tot 1973 was die plek 'n selfstandige munisipaliteit gewees. Sedertdien maak die dorpie deel uit van die munisipale gebied van Woudrichem.

Giessen lê links van die Afgedamde Maas-rivier, 'n sytak van die Maas-rivier.

Die groot groentefirma Hak het in die 1920's in hierdie dorpie begin.

Bekende inwoners[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

  • Nederlandstalige Wikipedia

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]