Kanton Glarus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Glarus (kanton))
Jump to navigation Jump to search
Kanton Glarus
Kantonsvlag Kantonswapen
Flag of Canton of Glarus.svg Wappen Glarus matt.svg
(Besonderhede) (Besonderhede)
Basiese gegewens
Ampstaal: Duits
Hoofstad: Glarus
Stigting: 1352
Oppervlakte: 685,4 km²
Bevolking: 40 000 (31 Desember 2015)[1]
Bevolkingsdigtheid: 58 inwoners / km²
Buitelanders: 23,1 % (30 September 2015)[2]
Werkloosheidsyfer: 2,6 % (31 Desember 2015)[3]
ISO 3166-2: CH-GL
Amptelike webwerf: www.gl.ch
Kaart
Karte Lage Kanton Glarus 2017.png

Glarus is een van die kantons van Switserland. Dit is in die ooste van die land geleë. Glarus word gewoonlik met die afkorting GL weergegee.

Dit is sedert 1352 deel van die Switserse Eidgenossenschaft. Die hoofstad is die stad Glarus. Die kanton het 'n oppervlakte van 685 km² en Duits is die amptelike taal.[4]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (de) Ständige Wohnbevölkerung nach Kanton, Statistisches Amt, Kanton Glarus
  2. (de) Ständige und nichtständige Wohnbevölkerung nach Staatsangehörigkeitskategorie, Geschlecht und Kanton, am Ende des dritten Quartals 2015
  3. (de) Die Lage auf dem Arbeitsmarkt im Dezember 2015
  4. "about.ch" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Julie 2000.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]