Globale basisinkomste
Voorkoms
'n Globale basisinkomste verwys na die idee dat elke persoon op die wêreld gereeld 'n minimumbedrag, dit is 'n onvoorwaardelike basisinkomste, ontvang. 'n Globale basisinkomste word gewoonlik bespreek deur organisasies wat basisinkomste oor die algemeen op nasionale vlak voorstaan, byvoorbeeld Basic Income Earth Network en USBIG. Die oorsprong van die konsep van 'n globale basisinkomste word toegeskryf aan die Nederlandse kunstenaar Pieter Kooistra, wat in die 1970s die idee begin ontwikkel het. In die 1980s het die idee onder meer denkers begin posvat, en in 2000 is die Global Basic Income Foundation gevestig, wat navorsing en debat oor die onderwerp sentraliseer.
Verdere leesstof
[wysig | wysig bron]Boeke
[wysig | wysig bron]- Pieter Kooistra, Het Ideale Eigenbelang - Een UNO-Marshallplan voor alle mensen, Uitgeverij Kok Agora, Kampen, 1993, ISBN 90-391-0574-X
Artikels
[wysig | wysig bron]- Frankman, Myron J., “Funding a Planet-Wide Citizen’s Income: Trial Calculations,” voorgelê by die USBIG-konferensie in New York Stad, 8 Maart 2002
- Frankman, Myron J., World Democratic Federalism: Peace and Justice Invisible, Palgrave-Macmillan: London
- Frankman, Myron J., “Ample Room at the Top: Financing a Planet-Wide Basic Income,” voorgelê by die BIEN-konferensie in Barcelona, 2004
- Frankman, Myron J., “A Planet-Wide Citizen’s Income: An Espousal”
- Heeskens, René, Heskeens 2008 “Earth Dividend and Global Basic Income: A Promising Partnership,” (2008)