Groede
Voorkoms
Groede | |
---|---|
Dorp | |
Monumentale huise in 2011 | |
Koördinate: 51°22′44″N 3°30′25″O / 51.37889°N 3.50694°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Zeeland |
Munisipaliteit | Sluis |
Bevolking | |
• Totaal | 1 030 |
Tydsone | UTC+1 (MET) |
• Somertyd | UTC+2 (MEST) |
Groede (Wes-Vlaams: De Groe) is 'n dorp in die munisipaliteit Sluis, in die Nederlandse provinsie Zeeland. Groede was tot 1970 'n aparte munisipaliteit gewees. Dit het 1030 inwoners in 2012 gehad.
Galery
[wysig | wysig bron]-
De Grote Kerk
-
Rooms-Katolieke Kerk
-
Monumentale huise
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Groede.