Sluis (munisipaliteit)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Sluis
Munisipaliteit
Die stad Sluis met die kloktoring
Die stad Sluis met die kloktoring
Vlag van Sluis
Vlag
Ligging van Sluis-munisipaliteit in Zeeland
Ligging van Sluis-munisipaliteit in Zeeland
Koördinate: 51°20′00″N 3°30′00″O / 51.33333°N 3.50000°O / 51.33333; 3.50000
LandVlag van Nederland Nederland
ProvinsieFlag of Zeeland.svg Zeeland
Regering
 • BurgemeesterMarga Vermue-Vermue (CDA)
Oppervlak
 • Totaal307,01 km2 (118 54 vk, m,)
 • Land280,20 km2 (108 19 vk, m,)
 • Water26,81 km2 (10 35 vk, m,)
Bevolking
 • Totaal23 880
 • Digtheid85/km2 (220/vk, m,)
Poskode
4500-4519, 4524-4529
Skakelkodes0117
Webwerfwww.gemeentesluis.nl

Sluis (Seeus en Wes-Vlaams: Sluus) is 'n Nederlandse stad en munisipaliteit in die suidweste van die provinsie Zeeland, in die streek van Zeeuws-Vlaandere. Die munisipale gebied grens in die suide aan die Belgiese provinsie Oos-Vlaandere, in die weste aan die Belgiese provinsie Wes-Vlaandere, in die noordweste aan die Noordsee, in die noorde aan die Westerschelde en in die ooste aan die munisipaliteit Terneuzen. Die munisipale gebied het sowat 24 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 307 km². Oostburg is die administratiewe setel van die munisipaliteit.

In die munisipaliteit word Seeus-Vlaams gepraat, 'n variant van die Wes-Vlaamse dialek.

Plekke[wysig | wysig bron]

Plekke in die munisipale gebied van Sluis:
Aardenburg, Akkerput, Bakkersdam, Balhofstede, Biezen, Boerenhol, Breskens, Cadzand, Cadzand-Bad, De Munte, Draaibrug, Eede, Groede, Heille, Het Eiland, Hoofdplaat, Hoogeweg, Kapitalendam, Klein-Brabant, Koninginnehaven, Kruisdijk, Kruishoofd, Maaidijk, Marollenput, Moershoofde, Mollekot, Nieuwesluis, Nieuwland, Nieuwvliet, Nieuwvliet-Bad, Nummer Eén, Oostburg, Oostburgsche Brug, Oudeland, Plakkebord, Ponte, Ponte-Avancé, Pyramide, Retranchement, Ronduit, Roodenhoek, Sasput, Scherpbier, Schoondijke, Sint Anna ter Muiden, Sint Kruis, Slijkplaat, Slikkenburg, Sluis (stad), Smedekensbrugge, Steenhoven, Stroopuit, Terhofstede, Tragel, Turkeye, Valeiskreek, Veldzicht, Vuilpan, Waterlandkerkje, IJzendijke en Zuidzande.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]


Zeeland in the Netherlands.svg Munisipaliteite in Zeeland (13) Flag of Zeeland.svg

Borsele | Goes | Hulst | Kapelle | Middelburg | Noord-Beveland | Reimerswaal | Schouwen-Duiveland | Sluis | Terneuzen | Tholen | Veere | Vlissingen