Gryskopalbatros
Voorkoms
Gryskopalbatros | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. chrysostoma
|
Binomiale naam | |
Thalassarche chrysostoma | |
Sinonieme | |
Diomedea chrysostoma |
Die Gryskopalbatros (Thalassarche chrysostoma) is 'n voël wat 'n selde aan die Suid-Afrikaanse kus gesien word. Die voël is 75 – 88 cm lank, weeg 3 - 4.2 kg en het 'n vlerkspan van 2.1 - 2.5 meter. Die voël lyk baie soos die Swartrugalbatros. In Engels staan die voël bekend as Grey-headed Albatross.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Thalassarche chrysostoma". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - ↑ Brands, S. (2008)