HMS Invincible (R05)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
HMS Invincible in 1990

HMS Invincible (R05) was die Britse Vloot se hoofskip van die drie ligte vliegdekskepe in sy klas. Hy is op 3 Mei 1977 ter water gelaat as die sewende skip om dié naam te dra. Hy was van April tot Junie 1982 in aksie in die Falklandoorlog toe hy ontplooi is saam met HMS Hermes. Hy het die leisels as vlagskip van die Britse Vloot oorgeneem nadat Hermes aan Indië verkoop is. Invincible is ook ontplooi in die Slawiese oorloë en die Irakse Oorlog. In 2005 is hy afgelê en uiteindelik vir skroot verkoop aan die Turkse maatskappy "Leyal Ship Recycling" in Februarie 2011.

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.