Harold Spencer Jones

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Harold Spencer Jones
Gebore(1890-03-29)29 Maart 1890
Sterf3 November 1960 (op 70)
Londen, Engeland
NasionaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Alma materLatymer Upper School, Hammersmith, Londen
Jesus College, Cambridge
Bekend virKoninklike sterrekundige

Sir Harold Spencer Jones (29 Maart 1890, Londen3 November 1960, Londen) was 'n Britse sterrekundige. Hy sluit in 1913 aan by die Koninklike Sterrewag in Greenwich. Van 1923 tot 1933 was hy Sy Majesteit se Sterrekundige in die Kaap en van 1933 tot 1955 Koninklike Sterrekundige in Greenwich. Een van sy prestasies was die akkurate bepaling van die afstand van die aarde vanaf die son.

Bron[wysig | wysig bron]