Harpuiskatjiepiering
Voorkoms
Harpuiskatjiepiering | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | G. resiniflua
|
Binomiale naam | |
Gardenia resiniflua Hiern, (1877)
|
Die harpuiskatjiepiering (Gardenia resiniflua) is 'n meerstammige struik of klein boompie wat voorkom in die noorde van Limpopo. Die spesie is ook inheems in Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Malawi, Mosambiek, Namibië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.
Die plant is 'n geoksiel [1] Die boom groei in ruigtes, bosveld, oewerbos of droë woud. Die blare is fluweelagtig maar volwasse blare is grof aan die bokant en fluweelagtig aan die onderkant.
Die plant het ook twee subspesies:
- Gardenia resiniflua subsp. resiniflua
- Gardenia resiniflua subsp. septentrionalis Verdc.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online