Haworthiopsis
Voorkoms
Haworthiopsis | |
---|---|
Haworthiopsis attenuata | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | Haworthiopsis G.D.Rowley
|
Spesies | |
Sien teks |
Haworthiopsis is 'n genus van vetplante wat hoort tot die familie Asphodelaceae. Die genus was voorheen ingesluit in die genus Haworthia. Spesies van die genus is tipies kort, meerjarige plante met die blare wat meestal in 'n roset gerangskik is en die meeste het wit merke op. Spesies van die plant is inheems in Eswatini, Mosambiek, Namibië en Suid-Afrika.
Spesies
[wysig | wysig bron]Daar is negentien spesies wat tot die genus hoort:[1]
- Haworthiopsis attenuata (Haw.) G.D.Rowley
- Haworthiopsis bruynsii (M.B.Bayer) G.D.Rowley
- Haworthiopsis coarctata (Haw.) G.D.Rowley
- Haworthiopsis fasciata (Willd.) G.D.Rowley
- Haworthiopsis glauca (Baker) G.D.Rowley
- Haworthiopsis granulata (Marloth) G.D.Rowley
- Haworthiopsis henriquesii (Resende) Gideon F.Sm. & Vasco Silva
- Haworthiopsis koelmaniorum (Oberm. & D.S.Hardy) Boatwr. & J.C.Manning
- Haworthiopsis limifolia (Marloth) G.D.Rowley
- Haworthiopsis longiana (Poelln.) G.D.Rowley
- Haworthiopsis nigra (Haw.) G.D.Rowley
- Haworthiopsis pungens (M.B.Bayer) Boatwr. & J.C.Manning
- Haworthiopsis reinwardtii (Salm-Dyck) G.D.Rowley
- Haworthiopsis × rigida (Lam.) Gildenh. & Klopper
- Haworthiopsis scabra (Haw.) G.D.Rowley
- Haworthiopsis sordida (Haw.) G.D.Rowley
- Haworthiopsis × tauteae (Archibald) Gildenh. & Klopper
- Haworthiopsis tessellata (Haw.) G.D.Rowley
- Haworthiopsis venosa (Lam.) G.D.Rowley
- Haworthiopsis viscosa (L.) Gildenh. & Klopper
- Haworthiopsis woolleyi (Poelln.) G.D.Rowley