Helen Hunt
Voorkoms
Helen Hunt | |
Hunt in 2015.
| |
Geboortenaam | Helen Elizabeth Hunt |
---|---|
Geboorte | 15 Junie 1963 Culver, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Lewensmaat | Hank Azaria (1999-2000) |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise, regisseur en draaiboekskrywer |
Aktiewe jare | 1973-nou |
Helen Elizabeth Hunt (gebore 15 Junie 1963) is ’n Amerikaanse aktrise, regisseur en draaiboekskrywer. Sy het sewe jaar in die sitkom Mad About You gespeel en was die enkelma Carol Connelly in die romantiese komedie As Good as It Gets (1997), waarvoor sy die Oscar vir beste aktrise gewen het. Van haar ander noemenswaardige prente sluit in Twister (1996), Cast Away (2000), What Women Want (2000) en The Sessions (2012), waarvoor sy ’n Oscar-benoeming vir beste vroulike byspeler gekry het.
Hunt het haar regisseursdebuut in 2007 gemaak met Then She Found Me. Sy het ook vier Emmys, vier Golden Globes en twee Screen Actors Guild Awards gewen.
Loopbaan
[wysig | wysig bron]Hunt het in die 1970's as 'n kinder-aktrise begin werk.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Helen Hunt. |