Heppenheim
Voorkoms
Land | Duitsland |
Deelstaat | Hessen |
Koördinate | 49°38′0″N 08°38′0″O / 49.63333°N 8.63333°O |
Stigting | 755 (eerste vermelding) |
Oppervlakte: | 52,14 km² |
Hoogte bo seevlak | 122 m |
Bevolking: | 26 023 |
- Bevolkingsdigtheid | 499 inw./km² |
Tydsone | UTC +01:00 |
Burgemeester | Rainer Burelbach (CDU) |
49°38′0″N 08°38′0″O / 49.63333°N 8.63333°O Heppenheim is 'n nedersetting in die Duitse deelstaat Hessen. Dit is die Kreisstadt van die Kreis Bergstraße. Die stad het 26 023 inwoners in 2018 gehad.
Geografie
[wysig | wysig bron]Heppenheim het 'n oppervlakte van 52,14 km² en lê in die sentrum van Duitsland, ietwat wes van die geografiese middelpunt. Heppenheim is 'n wyndorpie wat op die Hessische Bergstraße lê, 'n wynbougebied wat strek tussen Darmstadt en Wiesloch.
Boorlinge
[wysig | wysig bron]- Marianne Cope (1839-1918), heilig verklaarde Duits-Amerikaanse kloostersuster
- Horst Antes (1936), beeldhouer, grafikus en kunsskilder
- Sebastian Vettel (1987), Formule 1-renjaer
Besienswaardighede
[wysig | wysig bron]- Die Katolieke parogiekerk St. Peter is 'n neogotiese kerk wat tussen 1900 en 1904 gebou is. Die kerk word in die volksmond die 'dom van de Hessische Bergstraße' genoem.
- Die markplein word omring deur 'n aantal groot kantoorgeboue, soos die Rathaus.
- Starkenburg is 'n hoogtebuurt wat in 1065 ter beskerming van die Abdy van Lorsch gebou was.