Herman Mashaba

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Herman Mashaba
Herman Mashaba
Mashaba in 2017

3rde burgemeester van Johannesburg
Ampstermyn
22 Augustus 2016 – 27 November 2019
Voorafgegaan deur Parks Tau

Persoonlike besonderhede
Gebore 26 Augustus 1959 (1959-08-26) (60 jaar oud)
Hammanskraal, Transvaalprovinsie, Suid-Afrika
Politieke party Demokratiese Alliansie
Eggenoot/eggenote Connie Mashaba
Alma mater Universiteit van Pretoria (BCompt)

Herman Mashaba (die oorspronklike spelling in Tsonga is Maxaba; gebore 26 Augustus 1959) is 'n Suid-Afrikaanse entrepreneur en politikus. Hy is die stigter van die haarproduktemaatskappy Black Like Me.[1][2][3][4][5][6][7] Hy is bekend in Suid-Afrika vir sy lewensverhaal:[8][9] hy word groot in armoede tydens apartheid en begin sy eie haarproduktebedryf, wat die grootste haarhandelsmerk in Suid-Afrika word en van hom 'n miljoenêr maak.[10][11] Hy toon openbare ondersteuning vir Mmusi Maimane in die wedloop om die leierskapsposisie in die politieke party Demokratiese Alliansie.[12] Hy skryf 'n outobiografie, Black Like You.[13] Filosofies is hy 'n libertyn en "kapitalistiese kruisvaarder" en sy grootste beginsel is "individuele vryheid".[14]

Mashaba word op 22 Augustus 2016 as burgemeester van Johannesburg verkies.[15] Hy kondig op 21 Oktober 2019 sy bedanking uit hierdie amp aan en sal sy pos op 27 November 2019 ontruim.[16][17]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Wanneburg, Gershwin. "Can Black Like Me millionaire Mashaba be ordinary DA member?". ENCA (in Engels). Besoek op 2018-06-29.
  2. "Where will the rainbow end?". The Economist (in Engels). Besoek op 2018-06-29.
  3. "Stocks". Bloomberg.com. Besoek op 2018-06-29.
  4. "Herman Mashaba on BEE, Labour laws and the state of education". BizNews.com (in Engels). 2015-05-26. Besoek op 2018-06-29.
  5. "Business divided over industrialists scheme". IOL (in Engels). Besoek op 2018-06-29.
  6. Mbindwane, Bongani. "Unregulated wages: the curse of the disposable worker". Daily Maverick (in Engels). Besoek op 2018-06-29.
  7. "Why I`m joining the DA - Herman Mashaba - PARTY". Politicsweb (in Engels). Besoek op 2018-06-29.
  8. "South African Small Business Owners & Entrepreneurs". Fin24. Besoek op 2018-06-29.
  9. Madondo, Bongani. "Capitalists like me: It's time to speak truth to power". The M&G Online (in Engels). Besoek op 2018-06-29.
  10. Nicolson, Greg. "Herman Mashaba: Scrap the Licensing of Business Bill and limit bargaining councils". Daily Maverick (in Engels). Besoek op 2018-06-29.
  11. "Jobs at risk if government bans labour brokers: Herman Mashaba – chairman, Free Market Foundation". Moneyweb (in Engels). 2013-06-10. Besoek op 2018-06-29.
  12. "Herman Mashaba backs Maimane". DailySun (in Engels). Besoek op 2018-06-29.
  13. England, Andrew (3 September 2013). "On a mission for black founders". Financial Times. Besoek op 24 Oktober 2019.
  14. "Libertarian Herman Mashaba elected mayor of Johannesburg". Besoek op 2018-06-29.
  15. "LIVE: Mayor Mashaba - Corruption is public enemy number 1". News24 (in Engels). Besoek op 2018-06-29.
  16. Feketha, Siviwe (21 Oktober 2019). "Herman Mashaba: Why I am resigning from the DA". IOL. Besoek op 21 Oktober 2019.
  17. "Johannesburg's black mayor resigns in race row". BBC. 21 Oktober 2019. Besoek op 24 Oktober 2019.