Herz und Mund und Tat und Leben, BWV 147

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Herz und Mund und Tat und Leben
BWV 147
Kerkkantate deur J. S. Bach
Okkasie Maria-visitasie
Opgevoer 2 Junie 1723 (Leipzig)
Bewegings 10 in twee dele
Koraal Martin Janus
Stemme SATB koor en solo

Herz und Mund und Tat und Leben (Hart en mond en daad en lewe), BWV 147, is 'n kerkkantate van Johann Sebastian Bach. Bach komponeer hierdie kerkkantate in 1723 tydens sy eerste jaar as Thomaskantor, die koorleier in Leipzig.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]