Ich liebe den Höchsten von ganzem Gemüte, BWV 174
Voorkoms
Ich liebe den Höchsten von ganzem Gemüte BWV 174 | |
---|---|
Kerkkantate deur Johann Sebastian Bach | |
Okkasie | Pinkstermaandag |
Opgevoer | 6 Junie 1729: Leipzig |
Bewegings | 6 |
Koraal | Herzlich lieb hab ich dich, o Herr |
Stemme |
|
Instrumente |
Ich liebe den Höchsten von ganzem Gemüte (Ek het die Hoogste lief met my ganse wese), BWV 174, is 'n kerkkantate deur Johann Sebastian Bach. Bach komponeer hierdie kantate in Leipzig vir die tweede dag van Pinkster en voer dit vir die eerste keer op op 6 Junie 1729.