Olyfboomsanger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Hippolais olivetorum)
Jump to navigation Jump to search

Olyfboomsanger
Hypolais olivetorum.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
H. olivetorum
Binomiale naam
Hippolais olivetorum
Hippolais olivetorum

Die Olyfboomsanger (Hippolais olivetorum) is 'n skaars voël en moontlik aan die afneem. Dit is 'n Palearkties-broeiende trekvoël na halfdorre doringveld. Hulle skuil in die bome se kroon. Die voël is 15 – 18 cm groot en weeg 14 - 22 gram. In Engels staan die voël bekend as die Olive-tree Warbler

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Hippolais olivetorum". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.