Hoërskool Kempton Park

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Hoërskool Kempton Park
Leuse Daar’s werk
Gestig 28 Januarie 1956
Tipe Staatskool
Hoof mnr. Francois de Kock
Adjunkhoof(de) me. Liz Nortjé
Grade 8-12
Adres H/v Riebeeckweg en Firlaan
Kemptonpark
1619
Stad Kemptonpark, Johannesburg
Provinsie Gauteng
Land Suid-Afrika
Kleure          
Skoolkoerant Kempie Klets
Webblad www.kempies.co.za

Hoërskool Kempton Park is ’n openbare, Afrikaansmedium- sekondêre skool in Kemptonpark aan die Oos-Rand. Skoliere verwys na hulleself as Kempies.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]