Ian McEwan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ian McEwan
Ian McEwan by die 2011 Parys Boekefees

Geboortenaam Ian Russell McEwan
Gebore 21 Junie 1948
Aldershot, Verenigde Koninkryk
Nasionaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Alma mater Universiteit van Sussex
Universiteit van East Anglia
Beroep Romanskrywer en draaiboekskrywer
Bekend vir The Innocent (1990)
Enduring Love (1997)
Atonement (2001)
Amsterdam (1998)
Saturday (2005)
Eerbewyse Booker-prys 1998
CBE 2000
Jerusalem-prys 2011
Huweliksmaat Penny Allen
Annalena McAfee

Ian Russell McEwan (gebore 21 Junie 1948) is 'n Britse skrywer van romans en rolprentdraaiboeke. Hy het die Booker-prys in 1998 gewen vir sy roman Amsterdam. Sy roman Atonement (2001) is verwerk in 'n rolprent met Keira Knightley en James McAvoy in die hoofrolle.

McEwan was 'n lewenslange vriend van die polemiese skrywer Christopher Hitchens.