Ian Murdock

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ian Murdock
Ian Murdock interview at Holiday Club hotel 2008 (2).jpg
Murdock in April 2008
Gebore
Ian Ashley Murdock

(1973-04-28)28 April 1973
Sterf28 Desember 2015 (op 42)
San Francisco, Kalifornië, Verenigde State
Bekend virDebian
Kinders3
Ouer(s)Lawrence L. Murdock Ph.D.

Ian Ashley Murdock (gebore 28 April 1973 - 28 Desember 2015) was 'n Amerikaanse sagtewareontwikkelaar wat die Debian projek begin het.

Vroeë lewe en loopbaan[wysig | wysig bron]

Murdock is gebore in Konstanz, Wes-Duitsland, terwyl sy pa sy nagraadse navorsing voltooi het.

Terwyl hy op universiteit was het Murdock die Debian projek begin op 16 Augustus 1993, en die eerste stabiele weergawe was vrygestel op 17 Junie 1996.[1] Hy het Debian na hom en sy vriendin Debra vernoem.[2] Hulle was getroud, het drie kinders saam en geskei in Januarie 2008.[3]

Dood[wysig | wysig bron]

Murdock is oorlede op 28 Desember 2015 in San Francisco.[4]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Chapter 3 – Debian Releases. Debian Documentation Team. URL besoek op 10 Februarie 2016.
  2. Nixon, Robin (2010). Ubuntu: Up and Running. p. 3. ISBN 978-0-596-80484-8. Onbekende parameter |uitgewer= geïgnoreer (help)
  3. Fort Wayne News-Sentinel (6 Februarie 2008).
  4. Golub, Ben (30 Desember 2015). In Memoriam: Ian Murdock. Docker Blog. URL besoek op 30 Desember 2015.