Ieper

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ieper
Ypres
Lakenhalle, Belfort en Sint-Maartenskerk
Lakenhalle, Belfort en Sint-Maartenskerk
Vlag van Ieper
Vlag
Wapen van Ieper
Wapen
Ligging van Ieper in die provinsie Wes-Vlaandere
Ligging van Ieper in die provinsie Wes-Vlaandere
Koördinate: 50°51′05″N 02°53′03″O
Land Vlag van België België
Gewes (deelstaat) Flag of Flanders.svg Vlaandere
Provinsie Flag of West Flanders.svg Wes-Vlaandere
Arrondissement Ypres
Regering
 - Burgemeester Jan Durnez
Oppervlak
 - Dorp 130 61 km²  (50 43 vk m)
Bevolking (2013)
 - Dorp 35 087
 - Digtheid 270/km² (700/vk m)
Poskode 8900, 8902, 8904, 8906, 8908
Skakelkode(s) 057
Webwerf: www.ieper.be
Ieperse vestingen
Ieper 1581-1588, Braun en Hogenberg

Ieper (Frans: Ypres) is 'n Belgiese stad in die Vlaamse provinsie Wes-Vlaandere. Die stad het 34 978 inwoners (2013). Ieper vervul 'n aantal ekonomiese en kulturele funksies op regionale vlak.

Geskiedenis[wysig | wysig bron]

Tydens die 14de eeu was dorp bekend vir sy vervaardiging van wol, linne en kantprodukte. Louis XIV van Frankryk het die dorp in 'n sterk fort omskep in 1688. Dit was een van die sterkste forte van die Lae Lande. Later die stad se kommersiële waarde begin afneem.

Eerste Wêreldoorlog[wysig | wysig bron]

Daar het twee groot veldslagte plaasgevind tydens die Eerste Wêreldoorlog wat die stad vernietig het. Die stad is later herbou.

Besienswaardighede[wysig | wysig bron]

  • Lakenhalle
  • Sint-Maartenskerk. Die toring is 100 meter hoog.
  • Menenpoort

Geboortes[wysig | wysig bron]

  • Renaat Landuyt (1958) politikus