Impalalelie
Voorkoms
Impalalelie | |
---|---|
Impalalelie in die Universiteit van Kalifornië se botaniese tuine. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. multiflorum
|
Binomiale naam | |
Adenium multiflorum Klotzsch., (1861)
| |
Sinonieme | |
|
Die Impalalelie (Adenium multiflorum) is 'n kremetartagtige, klein boompie wat voorkom vanaf die noorde van KwaZulu-Natal, deur Eswatini tot in Zimbabwe en Mosambiek asook Malawi en Zambië. Die boom het opvallende, helderkleurige, trompetvormige blomme. Die boom produseer wit melksap en dra vir 'n kort tydjie glasende blare.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
Boom
-
Blom
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Impalalelie.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Impalalelie