Indicator (genus)
Voorkoms
Indicator | |
---|---|
'n Grootheuningwyser (I. indicator) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Aves |
Orde: | Piciformes |
Familie: | Indicatoridae |
Genus: | Indicator Stephens, 1815 |
Spesies | |
Indicator is 'n genus van voëls in die familie van heuningwysers (Indicatoridae).
Spesies
[wysig | wysig bron]Die volgende spesies behoort aan die genus:[1]
- Indicator archipelagicus — Maleisiese heuningwyser
- Indicator conirostris
- Indicator exilis — Kleinste heuningwyser
- Indicator indicator — Grootheuningwyser
- Indicator maculatus — Kolletjiesheuningwyser
- Indicator meliphilus — Oostelike heuningwyser
- Indicator minor — Kleinheuningwyser
- Indicator pumilio — Dwergheuningwyser
- Indicator variegatus — Gevlekte heuningwyser
- Indicator willcocksi — Willcocks se heuningwyser
- Indicator xanthonotus — Geelrugheuningwyser
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name