Invercargill
Voorkoms
Invercargill Waihōpai | |
---|---|
Basiese gegewens | |
Bevolking: | 56 800 |
Geografiese ligging: | 46°25′S 168°18′O / 46.417°S 168.300°O |
Tydsone: | NSST (UTC+12) Somertyd: UTC+13 |
Internet: | www.icc.govt.nz |
Administratiewe verdeling | |
Staat: | Nieu-Seeland |
Administratiewe gewes: | Southland |
Burgemeester: | Tim Shadbolt |
Invercargill (Māori: Waihōpai) is die mees suidelike en westelike stad in Nieu-Seeland en een van die mees suidelike ter wêreld. Volgens die 2022-sensusskatting het die stad 'n bevolking van 56 800 gehad. Invercargill is ook die administratiewe hoofstad van die streek van Southland.
Invercargill was een van die Nieu-Seelandse gasheerstede tydens beide die Rugbywêreldbeker 1987 en Rugbywêreldbeker 2011.