Iwanowo
Voorkoms
- Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Iwanowo-oblast.
Iwanowo Иваново | |
---|---|
Stad | |
Lenin-laan in Iwanowo | |
Die ligging van Iwanowo-oblast in Rusland | |
Koördinate: 56°59′48″N 40°58′55″O / 56.99667°N 40.98194°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Iwanowo-oblast |
Stigting | 1561 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Wjatsjeslaf Michailowitsj Swertsjkof |
Oppervlak | |
• Totaal | 104 km2 (40 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 409 075 |
Tydsone | UTC+04:00 |
Webwerf | http://ivanovo.ru/ |
Iwanowo (Russies: Иваново) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Iwanowo-oblast. Die bevolking in 2013 was 409 075.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Amptelike webtuiste
- Iwanowo-portaal
- Ivanovo city site Geargiveer 29 September 2020 op Wayback Machine
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Iwanowo.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia